Die knoppies op die sakrekenaar is maar net daar vir versiering. druk op die rooi sirkel om te begin, volg die stappe dan daarna.
Aan Mia (my meisie) en Franco wat my so mooi gehelp het. Aan oom Pieter Hugo wat ons leer van Scratch :-) !!!!!!!!!