Instruksies in die program self.
Die program is in Afrikaans en gedoen en was my PAT taak, graad 10, vir IT in 2015. Dit is geskryf vir kinders in graad 2 & 3. Die program help die kind om tussen die p, b en d klanke te onderskei en om die leerder se spelling te verbeter. Die moeilikheidsgraad neem toe indien die kind `n punt van 50% behaal vir die vlak. Indien die punt nie behaal word nie, moet die vlak herhaal word. `n Opsomming van die puntetotale vir elke vlak word aan die einde van die speletjie gegee.